← Back to catalogue
De Strijd tusschen Boer en Brit — Genl. C. R. de Wet

De Strijd tusschen Boer en Brit — Genl. C. R. de Wet

R 800.00excl. tax

1 in stock

Description

'De Strijd tusschen Boer en Brit' deur generaal C. R. de Wet is sy persoonlike herinneringe aan die Anglo-Boereoorlog, oorspronklik in 1902 gepubliseer. De Wet beskryf sy ervaring vanaf sy aanvanklike diens as gewone burger en sy betrokkenheid by die gevegte in Natal tot sy aanstelling as veggeneraal en die latere guerrillafase van die oorlog. Hy vertel onder meer van Nicholson’s Nek, Ladysmith, Paardeberg, Sannaspos, die invalle in die Kaapkolonie en die laaste vredesonderhandelinge. As ’n eerstehandse verslag deur een van die bekendste Boeregeneraals bied die boek ’n besonderse blik op die verloop van die oorlog en die ervarings van die Boeremagte.

Filed under: Anglo Boereoorlog