← Back to catalogue

Op die Natalse Front — E. J. Weeber (Ons Geskiedenis-Serie)
R 500.00excl. tax
1 in stock
Description
'Op die Natalse Front' deur E. J. Weeber, deel van die 'Ons Geskiedenis-Serie', is ’n persoonlike verslag van die Anglo-Boereoorlog aan die Natalse front tussen Oktober 1899 en Mei 1900. Weeber het self op kommando gegaan en beskryf die militêre gebeure en sy ervarings tydens hierdie vroeë fase van die oorlog. Die boek behandel onder meer die gevegte by Dundee, Nicholson’s Nek, Ladysmith, Colenso, Spioenkop en Vaalkrans, asook die verdere bewegings van die Boeremagte in Natal. ’n Waardevolle bron vir lesers met ’n belangstelling in die Anglo-Boereoorlog, Boere-oorlogservarings en die militêre geskiedenis van Natal.
Filed under: Anglo Boereoorlog
