← Back to catalogue
Oorlogsavonture van Genl. Wynand Malan — H. J. C. Pieterse (Ons Geskiedenis-Serie)

Oorlogsavonture van Genl. Wynand Malan — H. J. C. Pieterse (Ons Geskiedenis-Serie)

R 800.00excl. tax

1 in stock

Description

Oorlogsavonture van Genl. Wynand Malan deur H. J. C. Pieterse, in die Ons Geskiedenis-Serie. Vertel die oorlogservarings van generaal Wynand Malan tydens die Anglo-Boereoorlog. Hardeband met beige lapomslag, 'n versierde raam met blaarmotiewe in groen, en die uitgewersmerk NPB onderaan die voorplat. Tweedehands, in goeie toestand.

Filed under: Anglo Boereoorlog